Die DA het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, skriftelik versoek vir ‘n debat van nasionale belang oor President Cyril Ramaphosa se versuim om die Waterkrisis-aksieplan vir openbare ondersoek uit te reik. Stephen Moore van die party sê die president het die sperdatum vir die aankondiging van die Nasionale Waterkrisis-aksieplan misgeloop. Hy sê […]
# The DA has written to the National Assembly speaker, Thoko Didiza to request a debate of national importance on president Cyril Ramaphosa’s failure to release the Water Crisis Plan for public scrutiny. The party’s Stephen Moore says the President missed the deadline to publicly release the National Water Crisis Action Plan. He says the […]
# Rugby: The Springbok Sevens team completed a magnificent quarterfinal win over Fiji at the Bordeaux Sevens shortly after hearing they had won the HSBC World Championship and had been crowned the best Sevens team in the world. They will meet France in a semifinal this afternoon in the Bordeaux Sevens, but what happens doesn’t […]
# Rugby: Defending champions Leinster overcame an immense defensive effort from the Stormers to clinch a hard-fought 20-11 United Rugby Championship semifinal win at the Aviva Stadium on Saturday night, to set up a replay of last season’s final against the Bulls at Croke Park. Despite being under constant pressure, the Stormers put up an […]
# Die Overstrand-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê baie van die buitelandse burgers wat deur die onlangse onrus in Kleinmond geraak is, is wettig in Suid-Afrika. Ongeveer 100 persone wat ontheem is word tans in die stadsaal gehuisves, terwyl sommige vrywillige repatriasie oorweeg. Wyksraadslid Grant Cohen sê gesinne, insluitend kinders wat plaaslike skole bywoon, is gedwing […]
# Cosatu sê die samelewing verwag en verdien ‘n polisiediens wat selfversekerd is en wie se lojaliteit aan die wet nooit bevraagteken kan word nie. Dit volg na die afdanking van die gewese hoof van die eenheid teen georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, wat aan wangedrag skuldig bevind is. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê […]
# Die Fitch-graderingsagentskap glo President Cyril Ramaphosa sal sy pos behou, in weerwil van die ampsklagkomitee wat die Parlement verlede maand oor die Phala Phala-kwessie op die been gebring het. Fitch verwag die ANC met 40-persent van die setels in die Parlement sal president bly ondersteun. Die agentskap verwag dat spanning in die ANC en die […]
# Die Kabinet het die finale sluiting van die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek se e-tol-stelsel goedgekeur, insluitend die ordelike oplossing van verwante regsake en uitstaande skuldaangeleenthede. Dit volg na die besluit om elektroniese tolheffing in April 2024 te beëindig. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die sluiting bring ‘n einde aan ‘n langdurige kwessie oor infrastruktuurfinansiering:
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê Suid-Afrika verwelkom die Afrika-Unie se verklaring van 2026 as die Jaar van Water. Sy sê dit is ‘n belangrike erkenning dat watersekerheid noodsaaklik is om die vasteland se ontwikkelingsverwagtinge te bereik. Majodina het die openingsrede tydens die Raad van Ministers van die Incomati- en Maputo-rivierbekkenskommissie […]