# The deadlocked jury in the gripping case of a Massachusetts mother charged with first-degree murder in the deaths of her three children in 2023 is set to continue a seventh day of deliberations today. Thirty-six-year-old Lindsay Clancy does not deny strangling her children; however, her lawyer says she should not be held criminally responsible because […]
# Union federation COSATU has urged the Foschini Group to earnestly consider the impact of store closures on its staff and find an alternative solution. The company plans to close about 280 stores in Africa through 2029, as the retailer hones in on online sales, which are outpacing the performance of its physical operations. COSATU’s […]
# Rugby: Former Springbok flyhalf Morné Steyn says the Class of 2026 is in for an incredible experience in tomorrow’s third Test against the All Blacks at the FNB Stadium in Johannesburg. The venue, known as the Calabash, is expected to be packed with up to 90-thousand spectators. Lock Eben Etzebeth and captain Siya Kolisi […]
#Rugby: Die voormalige Springbok-losskakel Morné Steyn sê die groep van 2026 kan ‘n ongelooflike ervaring in môre se derde Toets teen die All Blacks op die FNB-stadion in Johannesburg verwag. Die stadion, bekend as die Calabash, sal na verwagting stampvol wees met tot 90-duisend toeskouers. Die slot Eben Etzebeth en die kaptein Siya Kolisi is […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het nog ‘n tree nader gegee aan sy derde Amerikaanse Ope-titel deur Jaime Faria van Portugal te verslaan en na die derde ronde deur te dring. Die Spanjaard is terug na ‘n besering van vier maande. Daniil Medvedev van Rusland en die Amerikaners Ben Shelton en Frances Tiafoe het ook […]
# Eskom sê hy maak vordering met skoon steenkool, groen waterstof en ander tegnologieë in ʼn poging om bedryfsprestasie, nasionale energiesekerheid en ʼn verantwoordelike energieoordrag te verseker. Die kragverskaffer het gister die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, by sy fasiliteit vir navorsing, toetsing en ontwikkeling in Johannesburg ontvang. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hy […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die regering wil die wettige bloedalkoholvlak van voertuigbestuurders na nul-persent verander in ʼn poging om padveiligheid te verbeter. Die wysigings sal aan Artikel 65 van die Nasionale Padverkeerswet gemaak word. Meer as 18-duisend mense is vanjaar tussen Maart en Augustus weens dronkbestuur in hegtenis geneem. Creecy sê […]
# Tennis: World number three Carlos Alcaraz took another step toward his third US Open singles title by defeating Portuguese Jaime Faria to advance to the third round. The Spaniard, returning from a four-month injury layoff, won 4-6, 6-0, 6-3, 6-2. Russia’s Daniil Medvedev and Americans Ben Shelton and Frances Tiafoe also won their second-round matches. […]
# ‘n Amerikaanse federale regter het president Donald Trump se administrasie verhoed om sy uitvoerende mag te gebruik om geboortereg-burgerskap te beperk deur federale departemente te verbied om burgerskap aan kinders wat in Amerika gebore word, te gee. Die Hooggeregshof het in Junie Trump se aanvanklike poging om geboortereg burgerskap te beëindig voorkom met die […]