# Eskom says it is making progress in clean coal, green hydrogen and other technologies intended to strengthen operational performance, national energy security and a responsible energy transition. The power utility hosted minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, at its Research, Testing and Development facility in Johannesburg yesterday. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says it […]
# Minister of Transport Barbara Creecy says government is pursuing legislative amendments to move towards a strict zero percent blood alcohol policy as part of efforts to improve road safety. The legislative amendments will be made to Section 65 of the National Road Traffic Act. More than 18-thousand people were arrested for drunken driving between March and […]
# A US federal judge has blocked president Donald Trump’s administration from enforcing its executive order restricting birthright citizenship, barring federal departments from denying citizenship to children born on American soil. In June, the Supreme Court struck down Trump’s initial attempt to end birthright citizenship, leaving in place the understanding that anyone born in the […]
# The Western Cape Education Department says teaching and learning will continue despite the suspension of the 2026 foundation phase national catalogue. Education MEC Jaco Londt says schools will still be able to use approved reading materials for next year. Londt added that the department has also provided extra reading resources through its back on […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê onderrig en leer sal voortgaan ten spyte van die opskorting van die nasionale katalogus vir die grondslagfase van 2026. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê skole sal steeds goedgekeurde leesmateriaal vir volgende jaar kan gebruik. Londt sê die Departement het ook ekstra leesbronne deur middel van sy terug-op-die-spoor-program verskaf:
# Die Goldman Sachs-groep meen Suid-Afrika kan sy beleggingstatus reeds in 2028 herwin, namate graderingsmaatskappye die land se verbeterende finansies en ekonomiese groei beloon. Volgens die ontleding kan die regering se tienjaar-opbrengs in plaaslike geldeenheid moontlik met meer as 100 basispunte tot 7,6-persent daal. Goldman-ekonoom Andrew Matheny sê die groep verwag beter fiskale dinamika, stewiger […]
# Duitsland het ʼn reeks nuwe maatreëls teen Rusland aangekondig nadat hy Moskou beskuldig het van verlede maand se hommeltuigaanval op die Leipzig/Halle-lughawe. ʼn Hommeltuig met plofstof is in ʼn beveiligde gebied van die lughawe naby ʼn Oekraïnse vragvliegtuig gevind wat gebruik is om militêre voorrade te vervoer. Dit het vermoedelik weens ʼn foutiewe slagdop […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 18 jongmense uit arm gemeenskappe in die provinsie gekies om deur die Nelson Mandela Fidel Castro Mediese Opleidingsprogram medies in Kuba te studeer. Die groep is uit twee-duisend-480 aansoekers aangewys ná ʼn mededingende werwingsproses wat in Mei 2025 begin het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die Kubaanse model […]
# ActionSA sê die Parlement se besluit om die aanbeveling van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier te herroep, is ʼn klassieke voorbeeld van Stalingrad-vertragingstaktieke. President Cyril Ramaphosa het beswaar gemaak teen Madonsela se aanstelling en moontlike botsing van belange aangevoer, insluitend dat hy voorheen regsadvies oor die ampsklagproses aan die ANC gegee het. ActionSA-woordvoerder Lerato […]