# Soccer: Iran’s World Cup squad will arrive in Mexico on Sunday, where they will be stationed throughout the tournament and only travel to the US for matches. They will depart from Turkey after attended a training camp. Tensions over the war between the US and Iran reportedly complicated the issue of US visas, prompting […]
Sokker: Iran se Wêreldbeker-groep sal Sondag in Mexiko aankom, waar hulle gedurende die toernooi gehuisves sal word en slegs na die VSA vir wedstryde sal reis. Hulle sal uit Turkye vertrek waar hulle ‘n oefenkamp bygewoon het. Spanning oor die oorlog tussen die VSA en Iran het volgens berigte die kwessie van Amerikaanse visums bemoeilik, […]
# Die MK-party het sy hoofsweep, Mmabatho Mokoena-Zondi, met onmiddellike ingang geskors hangende die uitslag van ʼn interne ondersoek na korrupsie-bewerings. Sy is verlede week in hegtenis geneem, het in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en afpersing en is op borgtog van 30-duisend-rand vrygelaat. Volgens die Valke het sy tussen Augustus en Desember […]
# Die Malawiese ministerie van Buitelandse Sake en Internasionale Samewerking sê hy begin binnekort met ‘n vrywillige repatriasie-oefening vir sy landsburgers wat hulp gevra het om Suid-Afrika te verlaat. Dit volg nadat betogings teen buitelanders die afgelope dae oor die land versprei het, met uitbarstings in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Die betogings het daartoe […]
# Die regering veroordeel die dodelike teen-immigrasiegeweld wat die naweek in Mosselbaai in die Wes-Kaap uitgebreek het. ʼn Suid-Afrikaner en twee Mosambiekers is dood tydens gewelddadige betogings teen buitelanders in die informele nedersetting, Asla-park, van KwaNonqaba, waar 55 hutte aan die brand gesteek is. Vyf verdagtes is gearresteer. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, waarsku […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van die Wes- en Oos-Kaap vir vandag en môre. Die jongste waarskuwing volg na verwoestende storms in die Wes-Kaap verlede maand wat die lewens van elf mense geëis en meer as 83-duisend geraak het. Die SA Weerdiens se voorspeller, Tokelo Chiloane, sê reënval […]
# The South African Weather Service has issued a severe Level 8 weather warning for parts of the Western and Eastern Cape provinces for today and tomorrow. This latest warning follows devastating storms that struck the Western Cape last month, claiming the lives of eleven people and affecting more than 83-thousand. SA Weather Service forecaster, Tokelo […]
# The MK Party has suspended its chief whip, Mmabatho Mokoena-Zondi, with immediate effect pending the outcome of an internal investigation into allegations of corruption. She was arrested last week, appeared in court on fraud and extortion charges and is out on 30-thousand-rand bail. According to the Hawks, between August and December 2024, she recruited […]
# The Malawian Ministry of Foreign Affairs and International Cooperation says it will soon commence a voluntary repatriation exercise for its nationals who have requested support to leave South Africa. This comes as anti-foreigner protests have spread across the country in recent days, with flare-ups in Gauteng, KwaZulu-Natal, and Western Cape. These protests have led […]