# The ANC Veterans’ League has expressed concern at threats and attacks on foreign nationals in South Africa. This is amid rising anti-illegal migrant protests across the country. Anti-illegal immigration demonstrators, including March and March members, have set June 31st as a deadline for undocumented foreigners to leave South Africa. League president Snuki Zikalala says […]
# Russia launched a heavy drone and missile attack on the Ukrainian capital of Kyiv last night and through to the early hours of this morning, killing at least four people and injuring over 20. This comes after Moscow warned last week that it intended to launch systematic strikes on targets in Kyiv, in response […]
# Olimpiese Spele: Werk aan Brisbane se nuwe stadion het begin nadat Australiese inheemse en omgewingsgroepe dae van protesoptogte beëindig het. Die premier van Queensland, David Crusafulli, het die eerste sooi by Victoria Park gespit en dit ‘n mylpaal-oomblik in die aftelling na die wêreldwye pronkstuk in 2032 genoem. Hy beskryf die stadion as die […]
# Olympic Games: Work has begun on Brisbane new stadium after Australian indigenous and environmental groups ended days of protests. Queensland premier David Crusafulli turned the first sod at Victoria Park, calling it a milestone moment in the countdown to the global showpiece in 2032. He describes the stadium as the city’s beating sport, cultural […]
# Die Parlement se Gesamentlike Komitee oor Etiek en Ledebelange het ooreengekom oor ‘n openbare deelnameproses in ‘n poging om openbare vertroue in die instelling te versterk. Dit is deel van die omvattende hersiening van die Parlement se Kode vir Etiese Gedrag en Openbaarmaking van Ledebelange, asook die Uitvoerende Etiekkode. Die medevoorsitter van die komitee, […]
# Die MK-party sê die Konferensie van Linkse Organisasies toon dat progressiewe magte steeds veerkragtig is en ‘n alternatiewe toekoms kan vorm. Die doel was om koördinering, eenheid, politieke opvoeding en georganiseerde strydpogings tussen linkse en werkersklas-instellings te versterk. Tweede adjunkpresident, Tony Yengeni, beklemtoon die belangrikheid van eenheid, maar dit beteken nie dat beginsels prysgegee […]
# Parliament’s Joint Committee on Ethics and Members’ Interests has agreed on a public participation process in a bid to strengthen public trust in the institution. This is part of the comprehensive review of Parliament’s Code of Ethical Conduct and Disclosure of Members’ Interests, as well as the Executive Ethics Code. Committee co-chairperson, Henni Britz, […]
# Die Stad Johannesburg het die besluit van die Johannesburgse aandelebeurs verwelkom om die metro se genoteerde skuldinstrumente wat vroeër opgeskort is, weer te herstel. Dit volg na die indiening van die metro se jaarverslag vir die 2024/2025-boekjaar vroeër vanjaar, wat ‘n belangrike regulatoriese vereiste nagekom het met die stad wat nou ten volle voldoen […]
# Colombia se presidensiële verkiesing gaan nou oor na ‘n herstemming nadat die verregse prokureur, Abelardo de la Espriella, Sondag die eerste ronde gewen het. Die buitestander en Donald Trump-bewonderaar het 43.74-persent van die stemme gewen, wat minder is as die absolute meerderheid wat nodig is vir ‘n algehele oorwinning. Die linkse kandidaat, senator Iván […]