# Niger’s military government says it has regained control of key sites in the capital, Niamey, after mutinous soldiers attacked the airport and presidential palace. Dozens of soldiers were reportedly killed or arrested after hours of gunfire and explosions. State television, which was briefly taken off air, later showed footage of detained troops. The government […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has praised New Zealand’s improvement but hit back at All Blacks coach Dave Rennie after he complained about South Africa’s scrummaging. Erasmus says it is the first time the Springboks have been accused of “walking around” in the scrum, adding that the All Blacks had several head-contact incidents that […]
# RISE Mzansi is krities oor onlangse polisiemisdaadstatistiek en voer aan die aangemelde afname in kontakmisdade skep ‘n vals gevoel van sekuriteit terwyl die toenemende krisis van geslagsgeweld in die land geïgnoreer word. Drie-honderd-en-vyf mense is van April tot Junie vanjaar vermoor as ‘n direkte gevolg van gepeupelreg. Makashule Gana van RISE Mzansi sê geslagsgeweld […]
# Geweervuur en ontploffings is vroeg vanoggend in verskeie dele van Niger se hoofstad, Niamey, aangemeld. Reuters-getuies het geweervuur en ontploffings in die stad beskryf, maar daar was geen amptelike verklaring oor die oorsaak of enige ongevalle nie. Niger is onder militêre bewind sedert ‘n staatsgreep in Julie 2023 wat president Mohamed Bazoum uit die […]
# Tennis: Carlos Alcaraz sê hy voel goed oor sy polsgewrig voor sy Amerikaanse Ope-titelverdediging, hoewel die Spanjaard erken hy is angstig oor sy terugkeer na enkelspelwedstryde, ná ‘n afwesigheid van vier maande. Die 23-jarige is sedert April buite aksie met ‘n regterpolsbesering en het die Franse Ope en Wimbledon misgeloop. Alcaraz sê intensiewe oefensessies […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka sê sy is steeds vol vertroue om ‘n derde agtereenvolgende Amerikaanse Ope-titel in New York te verower. Die kampioen van Belarus het sedert Maart nog nie ‘n toernooi gewen nie en is vroeg reeds by die Franse Ope, Wimbledon, Kanadese Ope en Cincinnati uitgeskakel. Sabalenka sê ondanks die insinkings, […]
# RISE Mzansi has criticised recent police crime statistics, arguing that reported declines in contact crimes create a false sense of security while ignoring an escalating crisis of gender-based violence in the country. Between April and June this year, 305 people were murdered as a direct result of mob justice and vigilantism. RISE Mzansi’s Makashule […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, doen ‘n beroep op strenger optrede teen ongelisensieerde drankwinkels, aangesien alkohol landwyd ‘n sterk dryfveer vir geweldsmisdaad is. Cachalia het die media ingelig oor die jongste misdaadstatistiek tussen April en Junie en sê geweld vind dikwels snags en oor naweke plaas, veral rondom drankwinkels. Hy sê sterker […]
# Acting Police Minister, Firoz Cachalia, is calling for tougher action against unlicensed liquor outlets, as alcohol is a major driver of violent crime nationwide. Briefing the media on the latest crime statistics between April and June, Cachalia said violence often occurs at night and over weekends, particularly around liquor outlets. He added stronger enforcement […]