Skip to content

Cachalia vra strenger optrede teen ongelisensieerde drankwinkels [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, doen ‘n beroep op strenger optrede teen ongelisensieerde drankwinkels, aangesien alkohol landwyd ‘n sterk dryfveer vir geweldsmisdaad is. Cachalia het die media ingelig oor die jongste misdaadstatistiek tussen April en Junie en sê geweld vind dikwels snags en oor naweke plaas, veral rondom drankwinkels. Hy sê sterker afdwinging van die drankwette en munisipale verordeninge is nodig om moorde en ernstige aanrandings te verminder:

ENG CachaliaOnLiquor