# Die burgemeesterskomiteelid van Nutsdienste in die Stad Tshwane, Frans Boshielo, vra inwoners om water spaarsaam te gebruik terwyl Rand Water en Eskom tot 2 Junie grootskaalse onderhoudswerk doen. Die werk raak 69 reservoirs, en veroorsaak lae waterdruk en onderbrekings in die toevoer. Hy sê ook ‘n Noodafsluitings-operasiesentrum is opgerig en waarsku herstel aan die […]
# AfriForum says selective enforcement of the law undermines public trust in the justice system. The organisation has raised concerns over delays in the investigation into former Johannesburg mayor and mayoral committee member for Community Development, Thapelo Amad, following a viral video allegedly showing him firing shots into the air at a funeral in Soweto. […]
# ‘n Nuwe verslag oor Suid-Afrika se Billike Energie-oordrag waarsku duisende werksgeleenthede wat onregstreeks van Sasol afhanklik is, is in gevaar sonder dringende beplanning. ‘n Chemiese ingenieur Bruce Young sê ongeveer 27-duisend regstreekse en 425-duisend onregstreekse werksgeleenthede maak staat op Sasol se bedrywighede. Verouderende infrastruktuur, dalende steenkoolgehalte, gastekorte en wêreldwye druk om uitstralings te verminder, […]
# Die geskorste KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Lesetja Senona, betwis sy skorsing en noem dit onregmatig en onregverdig. Senona het deur sy regspan aangevoer ‘n blote vermelding by die Madlanga-kommissie is nie voldoende rede om hom te skors nie. Hy beweer ook die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek het versuim om ‘n dissiplinêre verhoor binne die vereiste 60-dae-tydperk te […]
# AfriForum sê selektiewe afdwinging van die wet ondermyn openbare vertroue in die regstelsel. Die organisasie is bekommerd oor vertragings in die ondersoek na die voormalige Johannesburgse burgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling, Thapelo Amad, nadat ‘n video wat wyd gedeel is op sosiale media na bewering wys hoe hy skote in die lug afvuur op […]
# The City of Tshwane Utility Services mayoral committee member, Frans Boshielo has reiterated calls to its residents to use water sparingly as major maintenance by Rand Water and Eskom continues until June 2. The work will affect 69 reservoirs, causing low water pressure and intermittent supply interruptions. He confirmed that an Emergency Shutdown Operations […]
# A new report on South Africa’s just energy transition warns that thousands of jobs linked to Sasol could be at risk without urgent planning. Chemical engineer Bruce Young says about 27-thousand direct and 425-thousand indirect jobs depend on Sasol’s operations. Ageing infrastructure, declining coal quality, gas shortages and global pressure to cut emissions are […]
# Die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is op ‘n gala-geleentheid in Pretoria, wat in vennootskap met UNISA gehou is, aangewys as die Nasionale Persklub se Nuusmaker van die Jaar vir 2025. Die toekenning is uit erkenning vir Mkhwanazi se reuse uitwerking op die nasionale nuusagenda deur sy uitgesproke standpunt oor misdaad en korrupsie. Hy het […]
# Suspended KwaZulu-Natal Hawks head Lesetja Senona is challenging his suspension, calling it unlawful and unfair. Through his legal team, Senona argues that being mentioned at the Madlanga Commission is not enough to justify suspension. He also claims the Directorate for Priority Crime Investigation failed to hold a disciplinary hearing within the required 60-day period. […]