Skip to content

Ramaphosa sê pogings aangewend om polisiediens te versterk [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê pogings word aangewend om die polisiediens in die land te versterk. Polisiemisdaadstatistieke het ‘n afname in ernstige kontakmisdaad aangeteken gedurende die eerste kwartaal van die 2026/2027-boekjaar. Ramaphosa het tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto gister, aan die media gesê Suid-Afrikaners moet die polisie erkenning gee vir die afname in misdaadvlakke:

ENG RamaphosaONPolice