# The ANC has reaffirmed its full confidence in the Independent Electoral Commission and its integrity. The party maintains that technical problems with the IEC’s candidate-capture system affected a small number of its candidate entries for the local government elections. Political parties and independent candidates were required to submit their nominations by 5 pm on […]
# The South African Police Service has confirmed that Crime Intelligence deputy head Feroz Khan has been dismissed. This follows his failure to appear before an internal police disciplinary hearing over misconduct allegations against him. On Monday, the Labour Court dismissed Khan’s urgent bid to stop a disciplinary process that could cost him his job. […]
# Golf: Fifteen-time major champion Tiger Woods’ driving license has been suspended for five years after striking a plea deal in his driving under the influence case. The 50-year-old was arrested after he crashed his Land Rover in Florida in March. He passed a breathalyser test but refused a urine test, pleading not guilty to misdemeanour […]
# French president Emmanuel Macron says the UK and France are united on Ukraine, the Middle East and multilateralism. The two countries have led efforts to strengthen European support for Kyiv since Russia launched its full-scale invasion more than four years ago. Macron and King Charles visited the British Museum yesterday for the formal opening […]
# President Cyril Ramaphosa het gister die president van die Internasionale Komitee van die Rooikruis, Mirjana Spoljaric, in Pretoria ontmoet, vir gesprekke oor die bevordering van respek vir internasionale humanitêre reg en oorlogsreëls. Suid-Afrika is een van die ses stigterslande van die Globale Internasionale Humanitêre Regsinisiatief, wat 118 state insluit, waaronder 27 Afrikalande. Spoljaric sê […]
# Die EFF het heftig kritiek gelewer op die onttrekking van advokaat Thandazani Madonsela se aanstelling as getuienisleier van die Ampsklagkomitee. Madonsela se aanbeveling is herroep te midde van ʼn regshersiening van president Cyril Ramaphosa se beswaar in verband met die Phala Phala-skandaal. Die Ampsklagkomitee se 31 lede van 16 politieke partye het tot Vrydag […]
# Die Regspraktykraad het ten sterkste ontken dat die omstrede Malesela Teffo wat van die advokate-rol geskrap is, weer tot die regsberoep toegelaat is. Dit volg na Teffo se onverwagse verskyning by die Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg tydens die sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, en sy vier medebeskuldigdes se poging-tot-moord-verhoor. Teffo hou vol hy is op […]
# Tennis: Gael Monfils het sy 40ste verjaardag in styl gevier met ‘n oorwinning oor Adolfo Daniel Vallejo van Paraguay op die Amerikaanse Ope. Die Fransman, wat die einde van die seisoen uittree, is nou deur na die tweede ronde. Die vyfde-gekeurde Italianer Flavio Cobolli het Francisco Comesana van Argentinië in vyf stelle geklop. In […]
# Die Amerikaanse weermag het nuwe lugaanvalle op Iranse teikens uitgevoer. Vier mense, insluitend ʼn vierjarige kind, is volgens berigte dood en meer as 50 beseer. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle volg na onlangse pogings van die Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps om handelskepe in die Straat van Hormoes aan te val. Teheran het uit […]