# Soccer: FIFA has accused European soccer body UEFA of launching a “smear campaign” against its president Gianni Infantino. UEFA has filed legal cases in three US courts requesting discovery of evidence connected to Infantino’s failed plan to sell stakes in the World Cup and other competitions to private investors. It has accused Infantino of […]
# US deputy president JD Vance says they won’t set a timeline for the Iran war to end, suggesting instead it was up to Tehran to conclude the conflict that started six months ago. The two sides have returned to a cycle of back-and-forth strikes as Iran seeks to maintain control of the Strait of […]
# Die IVP eis ʼn deeglike ondersoek na die moord op sy KwaZulu-Natalse raadslid vir proposionele verteenwoordiging, Khethelo Mdluli. Hy is verlede week by sy huis in Gingindlovu geskiet en is Maandag aan sy beserings dood. Mdluli was sedert 2021 die IVP-raadslid in die uMlalazi-munisipaliteit en sou in die komende plaaslikeregeringsverkiesing die party se kandidaat […]
# Gholf: Die vyftienmalige Major-kampioen Tiger Woods se bestuurslisensie is vir vyf jaar opgeskort na ‘n pleitooreenkoms bereik is in die saak van dronkbestuur teen hom. Die 50-jarige is in hegtenis geneem nadat hy in Maart in Florida met sy Land Rover by ‘n ongeluk betrokke was. Hy het ‘n asemtoets geslaag, maar geweier om […]
# Die ANC het sy volle vertroue in die Verkiesingskommissie en sy integriteit uitgespreek. Die party hou vol tegniese probleme met die kommissie se kandidate-vasleggingstelsel het ʼn paar van sy kandidate vir die plaaslikeregeringsverkiesing se invoering op die stelsel geraak. Politieke partye en onafhanklike kandidate se benoemings moes teen vyfuur op 28 Augustus op die […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het bevestig dat die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, afgedank is. Dit volg na sy versuim om voor ʼn interne polisie-tugverhoor te verskyn in verband met bewerings van wangedrag. Die Arbeidshof het Maandag Khan se dringende aansoek verwerp om ʼn tugproses, wat hom sy werk kon kos, te keer. Die nasionale […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, sê Brittanje en Frankryk is eensgesind wat Oekraïne, die Midde-Ooste en multilateralisme betref. Die twee lande beywer hulle vir Europese ondersteuning aan Kiëf sedert Rusland se volskaalse inval meer as vier jaar gelede. Macron en koning Charles het gister die Britse Museum besoek vir die amptelike opening van die […]
# The IFP is demanding a thorough and uncompromising investigation into the murder of its KwaZulu-Natal proportional representation councillor Khethelo Mdluli. He was shot at his home in Gingindlovu last week, and succumbed to his injuries in hospital on Monday. Mdluli has been the IFP’s PR councillor in the uMlalazi Municipality since 2021 and was […]
# The IFP is demanding a thorough and uncompromising investigation into the murder of its KwaZulu-Natal proportional representation councillor Khethelo Mdluli. He was shot at his home in Gingindlovu last week, and succumbed to his injuries in hospital on Monday. Mdluli has been the IFP’s PR councillor in the uMlalazi Municipality since 2021 and was […]