# Die Regspraktykraad het ten sterkste ontken dat die omstrede Malesela Teffo wat van die advokate-rol geskrap is, weer tot die regsberoep toegelaat is. Dit volg na Teffo se onverwagse verskyning by die Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg tydens die sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, en sy vier medebeskuldigdes se poging-tot-moord-verhoor. Teffo hou vol hy is op goeie voet met die raad. Die Regspraktykraad se Gautengse direkteur, Ignatius Briel, het aan die SABC gesê hulle het nou ʼn lasbrief vir Teffo se inhegtenisneming gekry:
Regspraktykraad kry lasbrief vir inhegtenisneming van Malesela Teffo [KLANK]
ENG BrielOnTeffo