# Tennis: Die sewemalige Grand Slam-kampioen, Carlos Alcaraz, het die verdediging van sy titel met ʼn oorwinning begin toe hy die Rus, Roman Safiullin, verslaan het. Die Spanjaard het weens beserings in April laas in enkelspel-wedstryde meegeding. Die Switser, Stan Wawrinka, het die laaste Amerikaanse Ope-wedstryd van sy loopbaan gespeel nadat hy in die openingsrondte […]
# EFF leader Julius Malema has agreed to apologise to Supreme Court of Appeal judge Keoagile Matojane in Parliament. Parliament’s Ethics Committee found his questioning of the judge on a personal case at the Judicial Service Commission breached the Code of Ethical Conduct. In JSC interviews in 2021, when Matojane was contesting for appointment in […]
# AfriForum says acting minister of Police Firoz Cachalia’s acknowledgement that communities play an indispensable role in combating crime must now be transformed into a formal partnership between SAPS and neighbourhood watches. The latest crime statistics show that although the murder rate decreased by 5.9-percent during the first quarter of the 2026/2027 financial year, five-thousand-427 […]
# President Cyril Ramaphosa says the automotive industry is vital to the government’s efforts to grow the economy, expand exports, attract investment and create jobs. He delivered the keynote address at the Volkswagen Group Africa 75th Anniversary Gala Dinner in Kariega, Nelson Mandela Bay, Eastern Cape yesterday evening. Over the past 75 years, Volkswagen’s Kariega plant […]
# A Las Vegas jury has found Duane “Keffe D” Davis guilty of first-degree murder in the death of Tupac Shakur, nearly 30 years after the famous rapper was gunned down. Shakur was shot multiple times on 7 September 1996 in a drive-by shooting in Las Vegas and died several days later. Prosecutors accused 63-year-old […]
# Tennis: Seven-time Grand Slam champion Carlos Alcaraz got his US Open title defence off to a winning start, beating Russia’s Roman Safiullin, 6-4, 6-4, 6-4. The Spaniard has not played a competitive singles match since April due to injury. Swiss Stan Wawrinka played the final US Open match of his career after suffering defeat […]
# Krieket: Die Protea-snelbouler Lutho Sipamla neem nie langer deel aan die driehoekige T20-reeks in Namibië nie. Die 28-jarige het Vrydag sy been beseer in die eerste wedstryd teen die gasheer en het Saterdag se tweede wedstryd teen Zimbabwe misgeloop. Die veelsydige Andile Simelane is as sy plaasvervanger aangewys. Sipamla is die tweede Suid-Afrikaner wat […]
# ANC se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, moedig partylede aan om die kandidatelys vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November te aanvaar. Sommige ANC-lede het gister hul ontevredenheid tydens die Vrystaatse manifes-bekendstelling getoon. Hulle beskuldig die party van verdeeldheid en het ongelukkigheid uitgespreek oor die keuse van kandidate in sekere wyke. Mokonyane sê organisatoriese dissipline is belangrik […]
# Die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, is volgens berigte weer in die hospitaal opgeneem, byna twee maande nadat hy op 28 Junie in Houghton, Johannesburg, gewond is. Dit kom op ʼn kritieke tydstip aangesien hy gedagvaar is om hierdie week voor die Madlanga-kommissie te verskyn. Kahn het ook onlangs ʼn Reël Drie-kennisgewing ontvang […]