# Die DA sê president Cyril Ramaphosa het die regte ding gedoen om die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, af te dank omdat haar posisie in die Kabinet onverdedigbaar was. Sy het versuim om twee luukse Chinese voertuie te verklaar wat laat in 2023 aan die ANC-vroueliga geskenk is. Tolashe word ook beskuldig dat […]
# Brittanje se minister van Gesondheid, Wes Streeting, het bedank en sê hy het vertroue in eerste minister Keir Starmer verloor. Die eerste minister is toenemend onder druk om te bedank ná die Arbeidersparty se rampspoedige vertoning in verlede week se plaaslike verkiesing. Redes vir sy bedanking sluit in dat progressiewe kiesers vertroue in die […]
# ActionSA verwelkom die afdanking van die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, maar voeg by sy moet nou met die volle mag van die reg te doen kry. Daar word verskeie bewerings teen haar gemaak, onder meer ʼn onverklaarde skenking aan die ANC-vroueliga en oorsig oor onregmatige aanstellings. ActionSA sê Tolashe moet geen bonus […]
# Gauteng se LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê ten spyte van ʼn begroting van 179-miljard-rand vir 2026/2027, staar die provinsie ernstige uitdagings in die gesig. Dit sluit in onderbesteding en toenemende versuim om verskaffers te betaal. Die totale onderbesteding van verskeie departemente se begrotings, insluitend voorwaardelike toelae, beloop sowat 1,4-miljard-rand. Dunga sê oploping het […]
# Britain’s Health Secretary, Wes Streeting, has resigned, saying he has lost confidence in prime minister Keir Starmer. The prime minister is facing mounting pressure to step down following the Labour Party’s disastrous performance in the local elections last week. Setting out the reasons for his resignation, he pointed to progressive voters losing faith in […]
# Gauteng Finance MEC Nkululeko Dunga says, despite a 179-billion-rand budget for 2026/2027, the province is facing serious challenges, including underspending and the increasing non-payment of suppliers. The total underspend of budgets of several departments, including conditional grants, is around 1.4-billion-rand. Dunga says accruals have risen to 9.3-billion-rand, leaving service providers unpaid:
# ActionSA has welcomed the firing of Social Development minister, Sisisi Tolashe, but says this must not mark the end of the matter as she must now face the full might of the law. She is facing several allegations, including an undeclared donation to the ANC’s Women’s League and overseeing irregular appointments. ActionSA is calling […]
# The DA says president Cyril Ramaphosa has done the right thing by firing Social Development minister, Sisisi Tolashe, as her position in the Cabinet was untenable. She failed to declare two luxury Chinese SUVs, donated to the ANC Women’s League in late 2023. Tolashe is also accused of overseeing irregular appointments of her chief […]
# Rugby: Die Leeus sê hulle fokus slegs op môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Munster in Ierland en nie op die moontlikheid om vir die kwarteindronde te kwalifiseer of uitgeskakel te word nie. Hulle is tans vyfde op die punteleer voor die laaste groepronde, maar kan dalk in Limerick moet wen om kwalifisering te verseker […]