# Die vakbond Solidariteit het ‘n nuwe padkaart bekendgestel wat teen 2030 ‘n rasvrye Suid-Afrika bepleit. Hulle stel voor rasgebaseerde wetgewing moet geleidelik uitgefaseer word en vervang word met beleide wat fokus op armoede, jeugwerkloosheid, vaardigheidsontwikkeling en ekonomiese groei. Connie Mulder van Solidariteit sê die huidige rassewette kon nie werkloosheid en ongelykheid aanspreek nie. Mulder […]
# Rugby: The Lions say they only focus on tomorrow’s United Rugby Championship match against Munster in Ireland and will for now ignore the possibility of qualifying for the quarterfinals or crash out of contention. They are currently fifth on the log before the final group round, but could find themselves needing victory in Limerick […]
# Trade union Solidarity has launched a new roadmap calling for a race-free South Africa by 2030. They propose phasing out race-based legislation and replacing it with policies focused on poverty, youth unemployment, skills development and economic growth. Solidarity’s Connie Mulder says current racial laws have failed to address unemployment and inequality. Mulder argues empowerment […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het minister Sisisi Tolashe se spesiale raadgewer, Ngwako Kgatla, geskors na die Staatsdienskommissie se ondersoek. Dit het bevind Kgatla het ʼn familielid se CV aangepas om haar aanstelling as die minister se privaat sekretaris moontlik te maak. Die kommissie sê daar was samespanning, bedrog en vervalsing in die dokument. […]
# Die EFF verwerp die Departement van Korrektiewe Dienste se begroting van ongeveer 30,9-miljard-rand, wat in 2028/2029 tot 32,8-miljard-rand sal styg. Die departement verwag verminderings van 683,4-miljoen-rand oor die huidige Mediumtermyn-uitgaweraamwerk. Nontando Nolutshungu van die EFF sê die begroting sal lei tot oorbevolking, institusionele verval en menslike lyding. Op 5 Mei vanjaar was daar meer […]
# Koning Charles sê ʼn toenemend gevaarlike en wispelturige wêreld bedreig die Verenigde Koninkryk, en die konflik in die Midde-Ooste is slegs die jongste voorbeeld. Hy het die Parlement gister toegespreek waar hy planne uiteengesit het vir wetgewing om die polisie, die Nasionale Gesondheidsdiens en die strafregstelsel te hervorm, asook ʼn wetsontwerp om bande met […]
# President Cyril Ramaphosa beantwoord vandag in die Nasionale Vergadering in Kaapstad vrae oor kwessies wat verband hou met sake van nasionale, kontinentale en globale belang wat Suid-Afrika raak. Daar is onder meer vrae oor die invloed van verskeie beleggingskonferensies wat werkgeleenthede sou skep, die sukses van Operasie Voorspoed, en die regering se planne om […]
# The Department of Social Development has suspended the special advisor to minister Sisisi Tolashe, Ngwako Kgatla, following the Public Service Commission’s investigation. The investigation found that Kgatla had manipulated the CV of a relative to secure her appointment as the minister’s private secretary. The PSC found that there was collusion, fraud, and forgery in […]
# The EFF has rejected the Department of Correctional Services budget, which stands at some 30.939-billion-rand, rising to 32.8-billion-rand in 2028/2029. The department is facing 683.4-million-rand budget reductions over the current Medium-Term Expenditure Framework. The EFF’s Nontando Nolutshungu says this budget entrenches overcrowding, institutional decay, and human suffering. As of 5 May this year, the […]