# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, sê hulle sien uit na Saterdag se geleentheid om op Loftus Versfeld met die All Blacks kragte te meet. Die Bulle moes aanpassings maak omdat hulle gewoonlik pas sou terugkeer van hul blaaskans tussen seisoene. Die All Blacks het die Stormers en die Haaie verslaan in hulle eerste twee toerwedstryde. Ackermann sê hy sou graag sommige spelers wedstryd-fiks wou kry:
Rugby: Bulle se afrigter sê hulle is nie goed voorberei vir kragmeting met All Blacks nie [KLANK]
ENG AckermannOnPreparedness