Filmraad vra beter tegnologie om inhoud oor seksuele kindermisbruik te bekamp [KLANK]
# Die Film- en Publikasieraad sê hulle ondervind toenemende uitdagings met die beoordeling van materiaal oor seksuele misbruik van kinders as gevolg van beperkte tegnologie en die toenemende hoeveelheid inhoud. In ‘n inligtingsessie voor die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die raadsvoorsitter, Zama Mkosi, gesê die raad benodig ‘n outomatiese stelsel […]