# Spanje se Kanariese Eilande berei voor om ‘n Atlantiese luukse passasierskip te ontvang wat passasiers vervoer wat deur ‘n hantavirus-uitbreking geraak is, na samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie. Gesondheidsowerhede tref maatreëls vir veilige ontskeping en mediese assessering van die persone aan boord die vaartuig, terwyl die skip sy roete onder streng monitering voortsit. In ‘n […]
# Die verhoor van sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en sy medebeskuldigde sal op 20 Julie in die Johannesburgse Hooggeregshof begin. Matlala en vier ander beskuldigdes staan tereg op 25 aanklagte, insluitend verskeie aanklagte van poging tot moord wat verband hou met verskeie beweerde skietvoorvalle tussen 2022 en 2024. Magaboke Mohlatlole van die Nasionale Vervolgingsgesag sê […]
# Spain’s Canary Islands are preparing to receive an Atlantic cruise ship carrying passengers affected by a hantavirus outbreak, after coordination with the World Health Organisation. Health authorities are putting measures in place for safe disembarkation and medical assessment of those on board, as the ship continues its route under strict monitoring. In a media […]
# The trial of businessman Vusimuzi “Cat” Matlala and his co-accused is set to begin on 20 July in the Johannesburg High Court. Matlala and four others face 25 charges, including multiple counts of attempted murder linked to several alleged shooting incidents between 2022 and 2024. National Prosecuting Authority’s Magaboke Mohlatlole says the case involves […]
# Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor vra Israel om onmiddellik twee lede van die Global Sumud Flotilla, wat in internasionale water aangehou word, vry te laat. Saif Abukeshek en Thiago de Avila was onder tientalle aktiviste wat as deel van ʼn flottielje op pad was na Gaza, maar Israelse magte het hulle op 30 April in […]
# Die boere-inisiatief, FMD Response SA, sê daar is ʼn 90- tot 95-persent kans dat die regering se huidige bek-en-klouseer-inentingsveldtog sal misluk. Die regering sê hy wil teen Desember 80-persent van die land se beeste inent. FMD Response SA se voorsitter, Stephen Butt, het aan Business Day TV gesê die enigste manier om te keer […]
# Die media-magnaat en filantroop, Ted Turner wat CNN gestig het, is op 87-jarige ouderdom dood. Die sakeman van Atlanta het die moderne 24-uur nuuskultuur begin toe hy die CNN-kanaal in 1980 bekendgestel het. Turner is as ʼn visionêr beskou en was in 1991 TIME Magazine se “Man van die Jaar”. Hy het in 2018 […]
# Die Openbare Beskermer se kantoor sê die ondersoek na die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, gaan voort en maak goeie vordering. Die African Transformation Movement het verlede jaar ʼn formele versoek aan die Openbare Beskermer gerig om Mchunu se gedrag te ondersoek. Dit was nadat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, verdoemende bewerings van […]
# The United Nations Human Rights Office has called on Israel to immediately release two members of the Global Sumud Flotilla detained in international waters. Saif Abukeshek and Thiago de Avila were among dozens of activists who had set sail for Gaza as part of the flotilla, which was intercepted by Israeli forces in international waters […]