Skip to content

Rubio sê onderhandelinge oor Straat van Hormoes vorder [KLANK]

# Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê onderhandelinge met Iran en Oman oor die Straat van Hormoes vorder, maar geen finale ooreenkoms is bereik nie. Die olieprys het gister tot die laagste vlak in drie weke gedaal, en ʼn vaatjie Brent-ru-olie was byna vyf-persent goedkoper. Teheran sê hy onderhandel net met Oman oor ʼn tydelike roete deur die Straat sodat vragskepe weer vir handelsdoeleindes kan deurvaar. Rubio sê hy hoop hulle bereik binnekort ʼn ooreenkoms:

ENG RubioOnStraitTalks