# Dis vandag Internasionale Nelson Mandela-dag om Mandela se nalatenskap deur dade van diens en deernis te vier. Vanjaar se tema is Dis steeds in ons hande om armoede en ongelykheid te beveg. Individue, gemeenskappe en organisasies word vandag aangemoedig om na te dink oor Mandela se waardes en beginsels en ʼn positiewe invloed in […]
# Motorsport: Brad Binder van Suid-Afrika sê hy sien uit na die naweek se Grand Prix in Tsjeggië wat na vyf jaar weer in Brünn aangebied word. Die KTM-renjaer het die wedren in 2020 in dié stad in slegs sy derde MotoGP gewen. Die 29-jarige Binder het tot dusver ʼn moeilike seisoen gehad en sy […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee vir Elektrisiteit en Energie, het kommer uitgespreek oor moontlike werksverliese as gevolg van die Billike Energie-oordragplan. Volgens die plan sal die kragverskaffer teen 2040 23 gigawatt elektrisiteit staak wat by vyf steenkool-kragstasies opgewek word. Om op te maak hiervoor, sal die staatsinstelling hernubare bronne, gas-, hidro- en kernkrag uitbrei. Eskom het […]
# Die DA het die aanstelling van ‘n 29-jarige brigadier wat tans op borgtog uit is vir bedrog, as Hoof van Sigbare Polisiëring in die Mootdistrik van Pretoria, veroordeel. Ian Cameron van die DA sê die offisier het nie voldoende opleiding nie, het nog nooit ‘n uniform gedra nie, en staar ernstige aanklagtes in die […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse Minister van Finansies, Rachel Reeves, het ’n mylpaal-vennootskap by die G20-vergadering van ministers van Finansies in Durban aangekondig, wat Suid-Afrika se infrastruktuurlewering ’n hupstoot sal gee. Brittanje sal drie projekte, Project Capstone, Project Speed, en die Adopt-a-Municipality programme ondersteun. Hierdie inisiatiewe beoog […]
# President Cyril Ramaphosa sê rasse-ongelykheid en armoede is steeds van Suid-Afrika se grootste uitdagings. Hy het in sy antwoord op die Presidensie se begrotingsdebat die blywende uitwerking uitgelig van beleid uit die apartheids-era wat wit burgers bevoordeel en diep ekonomiese ongelykhede geskep het. Ramaphosa beklemtoon dat die regering van nasionale eenheid moet gefokus bly […]
# Today is Nelson Mandela International Day, a day to honour Mandela’s legacy through acts of service and compassion. This year’s theme is, It’s still in our hands to combat poverty and inequity. This day is a call to action for individuals, communities, and organisations to take time to reflect on Mandela’s values and principles […]
# Motorsport: South Africa’s Brad Binder is looking forward to racing in the Grand Prix of Czechia this weekend, which returns to Brno after a five-year absence. The KTM rider won the race in 2020, a victory which came in just his third MotoGP start. The 29-year-old has had a difficult season so far, with […]
# Parliament’s portfolio committee on Electricity and Energy has expressed concern about potential job losses as a result of the Just Energy Transition plan. The plan will see the power utility shut down 23 gigawatts of electricity generated from five coal power stations by 2040. To counter this, the state-owned entity will ramp up renewable, […]