# Die vakbond Solidariteit vra vir dringende regeringsingryping oor werksomstandighede by die Universiteit van Suid-Afrika. Unisa het voorheen berigte oor sy werksomstandighede as gekoördineerde waninligting afgemaak. Anique Niemand van die vakbond sê ‘n opname onder lede van Solidariteit het bevind dat personeel ‘n oormatige werklas, en ook stres en uitbranding ervaar as gevolg van personeeltekorte en onvoldoende ondersteuning, met die toestande wat hul liggaamlike en geestelike welstand beïnvloed:
Solidariteit waarsku oor werksomstandighede by Unisa [KLANK]
AFR NiemandOnUnisa