# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die idee dat sy departement geld bestee aan kantoorruimte ten koste van skoolbefondsing is kwaadwillig en misleidend. Volgens berigte bestee Gauteng se provinsiale regering meer as 230-miljoen-rand per jaar aan gehuurde distrikskantore vir die departement terwyl skole in die provinsie ernstige begroting-besnoeiings moet hanteer. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die departement huur nie kantoorruimte nie, gaan nie huurooreenkomste aan nie, en administreer nie ʼn begroting vir die verkryging daarvan nie:
Gautengse LUR vir Onderwys gee duidelikheid oor kantoorruimte en skoolbefondsing [KLANK]
ENG LubhelwanaOnAccommodation