# Iranian President Masoud Pezeshkian has defended the memorandum of understanding signed in mid-June with the US as the best way for the country to move beyond a situation of “neither war nor peace.” The MOU opened a 60-day window for talks aimed at ending the war and reaching an accord on Tehran’s nuclear programme. […]
# Political analyst professor Levy Ndou says the ANC needs capable mayoral and executive candidates who can deliver services, restore public trust and manage coalitions. This as the ANC will announce various mayoral candidates in September. Ndou says that the decision to delay announcing its mayoral candidates could point to unresolved internal processes and concerns […]
# Die Politieke ontleder, professor Levy Ndou, sê die ANC benodig bekwame burgemeesters- en uitvoerende kandidate wat dienste kan lewer, openbare vertroue herstel en koalisies bestuur. Die ANC gaan in September verskeie burgemeesterskandidate aankondig. Ndou sê die besluit om die aankondiging van sy burgemeesterskandidate uit te stel, kan dui op onopgeloste interne prosesse en kommer […]
# Johannesburg mayor Dada Morero says the metro is on a more sustainable financial trajectory after settling its 5.25-billion-rand overdue electricity debt to Eskom. The final payment has ended a long-running billing dispute and removed the immediate risk of electricity supply cuts. Speaking to the SABC in Diepsloot, Morero says the settlement demonstrates the metro’s […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die stad is op ‘n meer volhoubare finansiële pad nadat sy agterstallige elektrisiteitskuld van 5,25-miljard-rand aan Eskom vereffen is. Die finale betaling het ‘n uitgerekte faktuurgeskil beëindig en die onmiddellike gevaar van elektrisiteitsonderbrekings verwyder. In ‘n onderhoud met die SABC in Diepsloot sê Morero die skikking demonstreer […]
# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het bewerings ontken dat lede van die Teen-Bende-eenheid verantwoordelik was vir die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en vier ander by ‘n woonstel in Morningside in Durban. Govender het voor die Madlanga-kommissie gesê sy span was buite die woonstel toe ‘n taktiese polisie-eenheid ingegaan het. […]
# ‘n Offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Deenadayalan “Deena” Govender, het ‘n klankopname by die Madlanga-kommissie gespeel, wat volgens hom pogings was om hom te dwing om die Provinsiale Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te betrek. Govender beweer Mavuso Ntandane, ‘n medewerker van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom met arrestasie en lang […]
# Rugby: Die verdedigende kampioene Griekwas het gisteraand ‘n tuis-Curriebeker-halfeindstryd verseker danksy ‘n oortuigende oorwinning van 38-14 oor die Pumas op die Mbombela-stadion. Griekwas was teen rustyd met 17-4 voor en het die tweede helfte oorheers met vyf drieë teenoor die Pumas se twee. Zane Bester het twee keer oorgeduik met die Griekwas wat hul […]
# Rugby: Defending champions Griquas secured a home Currie Cup semi-final with a convincing 38-14 victory over the Pumas at Mbombela Stadium last night. Griquas led 17-4 at half-time and dominated after the break, scoring five tries to the Pumas’ two. Zane Bester scored twice as Griquas strengthened their position at the top of the […]