Skip to content

Valke-offisier ontken betrokkenheid van Teen-bende-eenheid by dood van Bevan Loftus [KLANK]

# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het bewerings ontken dat lede van die Teen-Bende-eenheid verantwoordelik was vir die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en vier ander by ‘n woonstel in Morningside in Durban. Govender het voor die Madlanga-kommissie gesê sy span was buite die woonstel toe ‘n taktiese polisie-eenheid ingegaan het. Die woonstelbewoners het op die taktiese beamptes begin skiet, wat teruggevuur het:

ENG-GovenderOnUnit