# ‘n Offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Deenadayalan “Deena” Govender, het ‘n klankopname by die Madlanga-kommissie gespeel, wat volgens hom pogings was om hom te dwing om die Provinsiale Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te betrek. Govender beweer Mavuso Ntandane, ‘n medewerker van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom met arrestasie en lang tronkstraf gedreig as hy nie sou saamwerk nie. Hy sê hy is as ‘n pion gebruik om ‘n saak teen Mkhwanazi te bou:
Govender onthul opname by Madlanga-kommissie van beweerde druk om Mkhwanazi te impliseer [KLANK]
ENG-Govender-NtandaneOnTarget