# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-unie doen ‘n beroep op ‘n onmiddellike ondersoek na berigte oor Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede in Kuba. Hulle is na bewering gevra om vrywillige betalings van tot 15-duisend-rand uit hul toelaes te maak om behoeftige Kubaanse burgers te help. Pikkie Greeff van die SANWU vra vir ‘n ondersoek om vas te stel […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie sê swak infrastruktuur by die Rooigrond-korrektiewe sentrum naby Mahikeng in Noordwes plaas gevangenisveiligheid in gevaar. DIt volg na die ontsnapping van ‘n gevangene. Die vakbond sê die fasiliteit ondervind lank reeds probleme, insluitend oorbevolking, watertekorte en beskadigde infrastruktuur. Popcru se provinsiale sekretaris, Johannes Dire, vra vir ‘n dringende ondersoek, herstelwerk […]
# Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag uitspraak lewer in die gewese speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se Artikel 174-ontslagaansoek. Sy staar 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery in die gesig wat verband hou met haar termyn as minister van Verdediging en Militêre Veterane van 2016 tot 2019. Die […]
# Die Amerikaanse gesante, Steve Witkoff en Jared Kushner, sê hulle het betekenisvolle, omvangryke gesprekke met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, gevoer. Gister se vergadering volg ná die gesante se drie uur lange onderhandelings Saterdag in Moskou met die Russiese president, Vladimir Putin. Zelensky en Putin het ingestem om drie dae lank aanvalle op mekaar […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die beste manier om gevalle beamptes te vereer, is om ʼn polisiediens te bou wat gegrond is op professionaliteit, dissipline, integriteit en dapperheid. Dit was gister die jaarlikse nasionale SAPD-herdenkingsdag in Pretoria, waar 12 beamptes wat tussen April verlede jaar en Maart vanjaar dood is, vereer […]
# Krieket: Die Proteas het ʼn oortuigende oorwinning oor Zimbabwe behaal om die T20-drienasiesreeks in Windhoek, Namibië, te wen. Jordan Hermann het sy eerste T20-vyftigtal behaal en Suid-Afrika met 53 van 29 balle gehelp om 205 vir vyf op die telbord te plaas. Daarna het Bjorn Fortuin en Duan Jansen elkeen drie paaltjies platgetrek en […]
# The North Gauteng High Court in Pretoria is expected to deliver judgment on former National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s Section 174 discharge application. She faces 12 counts of corruption and one count of money laundering relating to her tenure as Defence and Military Veterans minister between 2016 and 2019. The State alleges that Defence Force […]
# US envoys Steve Witkoff and Jared Kushner say they held meaningful, substantive discussions with Ukraine’s president, Volodymyr Zelensky. Yesterday’s meeting came a day after the envoys held three hours of talks in Moscow on Saturday with Russia’s president, Vladimir Putin. Zelensky and Putin agreed to halt strikes on each other’s capitals for three days […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia says the best way to honour fallen officers is to build a police service grounded in professionalism, discipline, integrity and courage. Yesterday marked the annual SAPS National Commemoration Day in Pretoria, where 12 officers who died in the line of duty between April last year and March this year […]