# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake doen ʼn beroep op wetstoepassingsagentskappe om pogings te verskerp en seker te maak immigrasiewette word nagekom en doeltreffend toegepas. Dit kom terwyl optogte teen buitelanders landwyd voortgaan en daartoe lei dat buitelandse burgers die land verlaat. Die komitee-voorsitter, Mosa Chabane, sê onwettige migrasie kan nie in isolasie hanteer […]
# Die African Transformation Movement sê hy gaan dokumente indien wat president Cyril Ramaphosa se aansoek in die Wes-Kaapse Hooggeregshof teenstaan. Die president het vroeër die maand ʼn aansoek ingedien dat die hof die Artikel 89-paneel se verslag hersien en tersyde stel, en enige aksies van die Nasionale Vergadering in verband daarmee, ongeldig verklaar. Die […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy verwag van die Stad Johannesburg om geloofwaardigheidsprobleme rakende inkomstes en uitgawes te hanteer. Die Ouditeur-generaal het verlede week berig die metro het ongemagtigde uitgawes van twee-miljard-rand gehad weens die onbefondsde aanpassingsbegroting. Die minister het in April gedreig om regeringsfondse aan Johannesburg te besnoei tensy hy verkwistende […]
# Die Europese Unie waarsku dat die terugkeer na ʼn volskaalse oorlog in die Midde-Ooste ʼn geweldige uitwerking op die hele streek sal hê. Iran en Israel het mekaar aangeval in die ergste voorvalle van geweld sedert die skietstilstand in April ingestel is. Die EU-hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê die onmiddellike prioriteit is […]
# Parliament’s portfolio committee on Home Affairs has called on law enforcement agencies to intensify their efforts to ensure that immigration laws are upheld and effectively enforced. This comes as anti-foreigner marches continued to take place around South Africa, leading to foreign nationals leaving the country. Committee chairperson Mosa Chabane says illegal migration cannot be […]
# The African Transformation Movement says it will file papers opposing president Cyril Ramaphosa’s Western Cape High Court challenge. The president filed an application earlier this month, urging the court to review and set aside the Section 89 panel report, and invalidate any actions taken by the National Assembly pursuant to it. The Constitutional Court […]
# Finance minister Enoch Godongwana says he expects the City of Johannesburg to address the credibility challenges identified in revenue and expenditure. The Auditor General reported last week that the metro had two-billion-rand of unauthorised expenditure due to the unfunded adjustments budget. In April, the minister threatened to cut government funding to Johannesburg unless it […]
# The European Union has warned that a return to full-scale war in the Middle East would come at a tremendous cost to the entire region. Iran and Israel traded strikes in the worst flare-up of violence since the April ceasefire came into effect. EU Foreign Policy chief, Kaja Kallas, says the immediate priority is […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het steun uitgespreek vir Sakeliga se voorstel oor die toekoms van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die organisasie doen ‘n beroep op ‘n nuwe benadering wat kwalifiserende ondernemings en produsente in staat sal stel om toegang tot die Amerikaanse mark te behou, selfs al verander verhoudings op […]