# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-unie doen ‘n beroep op ‘n onmiddellike ondersoek na berigte oor Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede in Kuba. Hulle is na bewering gevra om vrywillige betalings van tot 15-duisend-rand uit hul toelaes te maak om behoeftige Kubaanse burgers te help. Pikkie Greeff van die SANWU vra vir ‘n ondersoek om vas te stel wie die betalings gemagtig het, hoe die geld gebruik is en of soldate onder druk was om by te dra:
SANWU waarsku teen die misbruik van soldate se toelaes in Kuba [KLANK]
ENG GreeffOnSoldiersMoney