# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê ParliMeter, ‘n platform wat ontwerp is om openbare toesig oor die Parlement te versterk, sal deur die Parlementêre Moniteringsgroep, oorgeneem word. Die publiek kan ParliMeter gebruik om Parlementslede se bywoning, wetsontwerpe, komiteevergaderings en vrae aan ministers na te spoor. Rachel Fischer van OUTA sê die platform se volgende fase […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging is diep bekommerd oor ‘n bestuurskrisis by die Motorbedryf-Fondsadministrateurs, nadat die uitvoerende hoof Lihle Khoza geskors is. Dit volg na bewerings oor direksiefooie, ‘n interne ondersoek en ‘n poging om ‘n inspeksie deur die Finansiële Sektor Gedragsowerheid te verhoed. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond sê lede is ongelukkig dat die Motorbedryf Aftreefonds […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het ‘n verbod op toegang tot sosiale media vir kinders onder 16 uitgesluit. Dit is ten spyte van lande soos Australië en Maleisië se algehele verbod, te midde van toenemende kommer oor die uitwerking van sosiale media op kinders se gesondheid en veiligheid. In antwoord […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, het vier hooggeplaaste amptenare geskors, hangende die uitslag van ‘n ondersoek na bewerings van bedrog wat verband hou met ‘n steenkoolvoorsieningstender. ‘n Strafsaak is by die Valke aanhangig gemaak. Minister Groenewald sê ‘n veelvuldige forensiese oudit word onafhanklik gedoen, wat alle teenstrydighede in die tenderproses sal uitwys. […]
# Brittanje gaan die invoer van goedere van Israelse nedersettings in die besette Wesoewer verbied. Die minister van Buitelandse Sake, Ed Miliband, sê daar is etniese suiwering van Palestyne in dele van die Wesoewer deur setlaar-“terroriste”. Die sanksies sluit ook ‘n nuwe verbod op wapenlisensies en persoonlike sanksies teen sleutelpersone in wat daarvan beskuldig word […]
# Minister of Communications and Digital Technologies Solly Malatsi has ruled out a ban on social media access for children under the age of 16. This is despite countries like Australia and Malaysia implementing an outright ban, amid mounting concerns over the impact of social media on children’s health and safety. In response to a […]
# Minister of Correctional Services Pieter Groenewald has suspended four high-ranking department officials, pending the outcome of an investigation into allegations of fraud related to a coal supply tender. A criminal case has been registered with the Hawks. Minister Groenewald says a multi-layered forensic audit is being launched independently, which will map out every discrepancy within the tender […]
# The UK will ban the import of goods from Israeli settlements in the illegally occupied West Bank. Foreign Secretary Ed Miliband says there is ethnic cleansing of Palestinians in areas of the West Bank, perpetrated by settler “terrorists”. The sanctions also include a new ban on arms licences and personal sanctions against key individuals […]
# Golden Arrow-busdienste het die Kaapstadse Arbeidshof genader om ‘n beplande staking deur die Nasionale Vakbond vir Alle Sektore vanaf Donderdag te stop. Die vakbond sê die lede sal van middernag af staak oor verskeie kwessies, insluitend dissiplinêre prosesse. Die busmaatskappy betwis die bewerings en respekteer werkers se reg op wettige arbeidsoptrede, terwyl hulle ook […]