# The DA says Gauteng learners could face another school placement crisis as the provincial education department has not yet opened applications for next year’s grade one and grade eight admissions. The party’s Sergio Isa Dos Santos says the lack of clear timelines is leaving parents uncertain and could result in thousands of learners being […]
# Die regering sê die ekonomie toon steeds positiewe groei, maar meer moet nog gedoen word om uitbreiding te bevorder, werk te skep en beleggings te lok. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 0,5-persent in die eerste drie maande van hierdie jaar gegroei, wat ses agtereenvolgende periodes van groei aandui. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die […]
# Die DA sê Gautengse leerders kan weereens ‘n skoolplasingskrisis ervaar, aangesien die provinsiale onderwysdepartement nog nie aansoeke vir volgende jaar se graad een en graad agt-toelatings geopen het nie. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die gebrek aan duidelike tydlyne laat ouers onseker voel en kan daartoe lei dat duisende leerders laat […]
# Cricket: Proteas Women’s captain Laura Wolvaardt believes the participation of veterans Shabnim Ismael and Dané van Niekerk will strengthen the team in the T20 World Cup, starting in England and Wales on Friday. They reversed their earlier retirements, but Wolvaardt says they had been active all the time and will help South Africa go […]
# Government says the economy continues to show positive growth, but more still needs to be done to boost expansion, create jobs and attract investment. The South African economy grew by 0.5-percent in the first three months of this year, marking six consecutive periods of growth. Deputy government spokesperson, William Baloyi, says the latest gross […]
# Krieket: Die kaptein van die Protea-vrouespan, Laura Wolvaardt, glo die insluiting van die veterane Shabnim Ismael en Dané van Niekerk sal die span versterk in die T20-Wêreldbekertoernooi wat Vrydag in Engeland en Wallis begin. Hulle het hul vroeëre uittrede herroep, maar Wolvaardt sê hulle was die hele tyd aktief en sal Suid-Afrika help om […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê sy land sal vir eers aanvalle op Iran staak, maar waarsku dat hulle kragtig sal reageer as aanvalle hervat. Israel en Iran het mekaar vir die eerste keer sedert die skietstilstand in April aangeval. Netanyahu sê nadat die Iran-gesteunde militante groep Hisbolla op Israelse gebied gevuur het, het […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering se reaksie volg op die opregte kommer wat Suid-Afrikaners uitgespreek het oor onwettige migrasie en die uitwerking daarvan op die land. Oor die afgelope weke was daar verskeie protesoptogte teen onwettige immigrasie regoor die land. In sy weeklikse nuusbrief herhaal Ramaphosa dat die regering deur die Omvattende Benadering […]
# Rugby: Die losvoorspeler Phepsi Buthelezi en die stut Carlu Sadie is opgeroep vir die Springbokke se oefengroep in Johannesburg. Die twee sal deur die Stormers-spelers vergesel word na hul Verenigde Rugbykampioenskap-halfeindnederlaag teen Leinster. Buthelezi, wat vir die Haaie speel en sy toetsbuiging in 2024 teen Portugal gemaak het, het gister vir diens aangemeld, terwyl […]