# Die Gautengse Departement van Onderwys het 805-duisend-688 aanlyn aansoeke vir graad 1 en 8 vir die 2027 akademiese jaar ontvang. ‘n Totaal van 357-duisend-468 ouers en voogde het op die aanlyn toelatingstelsel geregistreer. Op graad 1-vlak het Laerskool Akasia die meeste aansoeke ontvang met een-duisend-355, terwyl Hoërskool Langenhoven in Tshwane die meeste aansoeke vir graad 8-vlak aangeteken het, met drie-duisend-462. Die LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê leerders moet logies en billik oor die openbare skoolstelsel versprei word:
Gauteng Onderwys ontvang meer as 8 000 aanlyn aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir 2027 [KLANK]
ENG MaileOnPressure