# Die Motorbedryf-personeelvereniging is diep bekommerd oor ‘n bestuurskrisis by die Motorbedryf-Fondsadministrateurs, nadat die uitvoerende hoof Lihle Khoza geskors is. Dit volg na bewerings oor direksiefooie, ‘n interne ondersoek en ‘n poging om ‘n inspeksie deur die Finansiële Sektor Gedragsowerheid te verhoed. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond sê lede is ongelukkig dat die Motorbedryf Aftreefonds stilgebly het en skynbaar niks gedoen het nie:
MISA sê gebrek aan kommunikasie oor Motorbedryf-Fondsadministrateurskrisis is onaanvaarbaar [KLANK]
ENG PhakamileOnMifa