# Swem: Twee studente van die Universiteit van Pretoria, Tumelo en Owethu Mahan, is besig om naam te maak as hoë-prestasie swemmers. Die broers het die land reeds op groot kompetisies verteenwoordig, insluitend die Wêreld Junior Swemkampioenskap en die Wêreld Universiteite-spele. Owethu gaan volgende maand aan die FISU Wêreld Universiteite-spele in Rhine-Ruhr, Duitsland deelneem, terwyl Tumelo op die AUSC Streek 5 Jeugspele in Namibië gaan meeding. Hy sê hulle is passievol om hulle swemtalente met die gemeenskap te deel:
Swem: Mahan-broers laat die water spat [KLANK]
ENG TumeloonPool