Skip to content

Suid-Afrikaanse leerders blink uit met vierde plek in internasionale spelkompetisie in China [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die Suid-Afrikaanse span gelukgewens wat ‘n geskiedkundige vierde plek behaal het op die eerste Wêreld-spelkampioenskap in Sjanghai, China. Twee leerders het onder die wêreld se top-tien geëindig, terwyl al ses spanlede die kompetisie se voorlopige rondes suksesvol voltooi het. ‘n Leerder aan die Laerskool Klerksdorp in Noordwes,, Mbulelo Tolom, sê die prestasie wys dat Suid-Afrikaanse leerders met die wêreld se bestes kan meeding:

ENG TolomOnContest