# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede in. Matlhoko het aan die SABC gesê die uitstalling gaan oor kulturele uitruiling:
Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko stal werk in China uit [KLANK]
ENG MatlhokoOnArt