Skip to content

Suid-Afrikaanse danssensasie Chloé Windell berei voor vir wêreldfinaal in Spanje

# Suid-Afrika se danssensasie Chloé Windell sê sy is besig met afronding aan haar program. Sy verteenwoordig die land volgende maand by die 2025 Dans-wêreldbeker in Burgos, Spanje. Sy het vroeër vanjaar sterk vertoon in die Suid-Afrikaanse kwalifiserende ronde wat in Centurion gehou is. Hier het sy die 1ste, 2de en 4de plek in die jazz-, liriese en eietydse afdelings behaal. Windell sê sy beplan om volgende jaar aan die Universiteit Stellenbosch te verder te studeer, maar is beskikbaar vir ander geleenthede wat kan opduik.