Skip to content

Stormsrivier is op TimeOut se lys van die wêreld se mooiste plekke

# Die Komodo Nasionale Park in Indonesië is die mooiste plek op aarde volgens reisigers wat aan TimeOut se meningspeiling deelgeneem het. Die UNESCO-wêrelderfenisgebied is ‘n uitsonderlike plek met drie reusestrande met wit, swart en pienk sand. Tweede op die lys is die Victoria-waterval op die grens tussen Zimbabwe en Zambië wat die grootste waterval in die wêreld is. Die Punakha-vallei in Bhoetan is derde en Stormsrivier in die Oos-Kaap is 21ste op die lys.