Skip to content

Standard Bank is eerste Afrika-gebaseerde bank om WELL-gesondheid-veiligheidgradering te behaal [KLANK]

# Standard Bank het die eerste Afrika-gebaseerde bank geword wat ʼn WELL-gesondheid-veiligheidgradering kry vir 15 korporatiewe geboue wat landwyd 353-duisend vierkante meter dek. Die gradering gee erkenning aan sakeondernemings wat voorkeur gee aan die gesondheid en veiligheid van hul werknemers en besoekers aan hul eiendom-ondernemings. Nkosinathi Manzana van Standard Bank sê die prestasie stem ooreen met sy groter omgewings-, maatskaplike en bestuurstrategie om volhoubare, mensgesentreerde werksplekke te skep wat voorkeur gee aan mense se ervaring, welstand en omgewingsdoelwitte:

ENG ManzanaOnRatings