Skip to content

Sokker: Nog 18 gelukkige ondersteuners gaan by Bafana Bafana in Monterrey aansluit [KLANK]

# Sokker: Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het aangekondig dat nog 18 Suid-Afrikaanse geesdriftiges Bafana Bafana sal kan ondersteun op die Wêreldbekertoernooi. Hulle sal Bafana se derde groepswedstryd teen Suid-Korea op 24 Junie in Monterrey, Mexiko, kan bywoon deur middel van ‘n kompetisie geborg deur die privaat sektor. Woordvoerder Zimasa Velaphi sê deelnemers moet ‘n oortuigende digitale voorstelling skep wat verduidelik hoekom hulle verdien om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig:

ENG VelaphiONLuckyFans