Skip to content

SA Suikerrietkwekers waarsku Amerikaanse tariewe bedreig landelike werksgeleenthede en bestendigheid in suikerbedryf [KLANK]

# Die organisasie Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers waarsku enige verhoging in Amerikaanse tariewe op suikerinvoere kan kwekers en landelike gemeenskappe ernstig benadeel. Die organisasie vra die regering om voort te gaan met sy onderhandelings met Amerika om verdere uitvoerbelasting te voorkom. Uitvoerende hoof Thomas Funke sê hoewel die tarief van 30-persent vir 90 dae opgehef is, stel die voortgesette tarief van tien-persent steeds werk en voortbestaan ​​in gevaar in KwaZulu-Natal en Mpumalanga:

ENG FunkeOnSugarTariffs