Skip to content

Robbeneiland se gewese politieke gevangenes ontvang medaljes vir hul opoffering [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, lei volgende naweek ʼn geskiedkundige reünie van gewese politieke gevangenes op Robbeneiland in die Wes-Kaap. Die tema is: Herenig met Robbeneiland as die vesting wat ons weerstand versterk het om ons vryheid te bereik. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê alle voormalige politieke gevangenes wat op Robbeneiland aangehou is, insluitend dié van Namibië, sal herdenkingsmedaljes ontvang ter erkenning van hul opoffering:

ENG ZimasaonRobbenIsland