# National Coloured Congress leader and suspended Member of Parliament Fadiel Adams has conceded retired police Major-General André Lincoln may have misled him about information relating to Crime Intelligence. He told the Madlanga commission he believed Lincoln because of his extensive knowledge of the Police Service and underworld. Confronted with evidence about the dockets by […]
# Investigations into the fatal Ormonde building collapse in Johannesburg have found that beams and columns supporting the affected slabs were not strong enough for additional construction loads. Nine workers died and six were injured when part of the second floor collapsed earlier this year. Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson says investigators raised […]
# Die geskorste LP en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is voor die Madlanga-kommissie uitgevra oor die bevestiging van dokumente wat hy beweer onder sy kantoordeur ingeskuif is. Hy sê sommige dokumente lyk of dit in sy handskrif is, maar was nie deel van die oorspronklike lêer nie. Adams het ook bevraagteken […]
# Die Raad vir die Ontwikkeling van die Boubedryf het boumaatskappye in vroue-besit, akademici, mentors en bedryfsleiers vereer tydens sy jaarlikse Bemagtiging en Erkenning van Vroue in die Boubedryf-toekennings in Johannesburg. Die minister van Openbare Werke, Dean McPherson, sê die regering bly verbind tot die uitbreiding van geleenthede vir vroue, met inskrywings wat tot 160 […]
# Die vakbondfederasie SAFTU steun ten volle die vakbond FAWU se eis vir ‘n loonverhoging van 13-persent in die suiker-vervaardigings- en -raffineringsbedryf. Duisende werkers het hierdie week hulle beskermde staking hervat nadat loononderhandelings op ‘n dooiepunt uitgeloop het. Die Werkgewersvereniging vir die Suiker-vervaardigings- en -Raffineringsbedryf bied ‘n loonverhoging van 5,4-persent aan. Asive Dyani van SAFTU […]
# Die batebestuursmaatskappy Westbrooke het meer as 750-miljoen-rand belê in drie Suid-Afrikaanse stigtersgeleide en familie-ondernemings. Die beleggings behels ‘n toerusting-verhuringsmaatskappy, ‘n verspreider en kleinhandelaar in familiebesit, en ‘n Wes-Kaapse nywerheids-eiendomsbeleggingsgroep. Westbrooke sê die vennootskappe sal organiese en verkrygingsgroei steun terwyl stigters en bestuurspanne noemenswaardige eienaarskap en betrokkenheid behou. Die maatskappy sê verbeterende handelsvooruitsigte en politieke […]
# South Africa’s major mobile network operators have until 15 January 2027 to make digital content from thousands of qualifying public-benefit organisations data-free. The obligation forms part of the conditions attached to the 2022 spectrum auction. The DG Murray Trust says only a small number of organisations have so far been zero-rated, despite thousands potentially […]
# National Coloured Congress leader and suspended MP, Fadiel Adams, has been taken through the verification of documents he claims were slipped under his office door. He told the Madlanga commission some documents appeared to be in his handwriting but were not part of the original file. He also questioned whether the bundle contained more […]
# Die voormalige burgemeester en huidige wykraadslid van Knysna, Aubrey Tsengwa, is in die Joodse Kamp-buurt doodgeskiet. Die Wes-Kaapse polisie sê die 48-jarige is in sy voertuig in Ngxalo-straat aangeval. Drie passasiers is gewond, van wie een in die hospitaal opgeneem is. Die aanvaller het weggehardloop en niemand is nog aangekeer nie. Tswenga het van […]