Skip to content

SAFTU gee volle steun aan FAWU se eis vir 13%-loonverhoging in die suikerbedryf [KLANK]

# Die vakbondfederasie SAFTU steun ten volle die vakbond FAWU se eis vir ‘n loonverhoging van 13-persent in die suiker-vervaardigings- en -raffineringsbedryf. Duisende werkers het hierdie week hulle beskermde staking hervat nadat loononderhandelings op ‘n dooiepunt uitgeloop het. Die Werkgewersvereniging vir die Suiker-vervaardigings- en -Raffineringsbedryf bied ‘n loonverhoging van 5,4-persent aan. Asive Dyani van SAFTU sê werkers moet weereens opoffer omdat die bedryf ekonomiese uitdagings ervaar:

ENG DyaniONSugarIndustry