# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa se beswaar teen advokaat Thandazani Madonsela se aanstelling as die Ampsklagkomitee se getuienisleier, is nog ʼn berekende poging om die proses te ontspoor. Ramaphosa voer aan Madonsela het botsende belange, onder meer omdat hy onlangs die ANC raad gegee het oor die ampsklagproses. Die MK-party se parlementêre leier, […]
# The National Energy Regulator of South Africa has registered 124 generation facilities during the first quarter of the 2026/2027 financial year. These facilities have a total capacity of 804 megawatts, with an estimated investment value of 20.18-billion-rand. Solar photovoltaic technology was the most popular choice for electricity generation. Nersa’s spokesperson, Charles Hlebela, says that […]
# ActionSA has filed papers in the High Court in Pretoria against the South African Police Service for what it deems to be a politically driven whitewash to shield Presidential Protection Service members. This is for their role in the Phala Phala cover-up. A SAPS investigation cleared Presidential Protection Service head Wally Rhoode and Hlulani […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging sê hy ondersteun die Mededingingskommissie se werk om wangedrag in die mark aan te spreek, pro-mededingende maatreëls in hoogs gekonsentreerde sektore in te stel, en mededingende tegnologie-markte te bevorder. Die kommissie het die komitee ingelig oor die gevolge van die Konstitusionele Hof se beslissing oor die […]
# The MK Party says president Cyril Ramaphosa’s objection to the appointment of advocate Thandazani Madonsela as the evidence leader for the Impeachment Committee is yet another calculated attempt to derail the process. Ramaphosa argues that Madonsela has clear conflicts of interest, including recently advising the ANC on the impeachment inquiry. MK Party parliamentary leader, […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is verheug omdat die verbruikersprysinflasie in Julie tot 4,3-persent gedaal het van die 5-persent in Junie. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie die eerste keer in vyf maande verlangsaam, hoofsaaklik weens ʼn aansienlike daling in brandstofkoste. Matthew Parks van Cosatu sê die oorlog in die Midde-Ooste moet eindig en […]
# President Cyril Ramaphosa is die gasheer vir sy Zimbabwiese ampsgenoot Emmerson Mnangagwa vir die vierde sessie van die Suid-Afrikaans-Zimbabwiese Bi-Nasionale Kommissie. Die kommissie is daar vir die bestuur en aanspoor van vennootskappe tussen die twee lande. Daar is reeds meer as 33 ooreenkomste en memorandums van verstandhouding tussen die twee lande gesluit. Vandag is […]
# The Department of Health says government is committed to working closely with the pharmaceutical industry to strengthen the sector and support local production. Senior government officials and leaders from across South Africa’s pharmaceutical sector met earlier this week to discuss urgent industry challenges. The department’s spokesperson, Foster Mohale, says the meeting provided an opportunity […]
# Die vakbond, Saftu, sê die land se ekonomie word geteister deur hemelhoë werkloosheid, massa-armoede, ongelykheid, trae groei en dalende nywerheids-aktiwiteit. Inflasie het in Julie tot 4,3-persent gedaal teenoor vyf-persent in Junie. Asive Dyani van Saftu sê die medisyne wat voorgeskryf word vir ʼn inflasie-beperkende monetêre beleid, hoë rentekoerse en fiskale besuiniging, word toegedien aan […]