# Die vakverbond Cosatu sê hy is verheug omdat die verbruikersprysinflasie in Julie tot 4,3-persent gedaal het van die 5-persent in Junie. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie die eerste keer in vyf maande verlangsaam, hoofsaaklik weens ʼn aansienlike daling in brandstofkoste. Matthew Parks van Cosatu sê die oorlog in die Midde-Ooste moet eindig en ʼn ware vredesplan moet ingestel word omdat dit sal bydra tot bestendige globale oliemarkte. Hy sê ʼn daling in brandstofpryse sal groot verligting aan werkers bied:
COSATU verheug oor verbruikersprysinflasie se daling tot 4,3% [KLANK]
ENG ParksONTentative