# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa se beswaar teen advokaat Thandazani Madonsela se aanstelling as die Ampsklagkomitee se getuienisleier, is nog ʼn berekende poging om die proses te ontspoor. Ramaphosa voer aan Madonsela het botsende belange, onder meer omdat hy onlangs die ANC raad gegee het oor die ampsklagproses. Die MK-party se parlementêre leier, John Hlophe, sê die komitee se integriteit moet beskerm word aangesien Ramaphosa geen gesag het om die getuienisleier goed te keur of te veto nie:
MK-party sê Ramaphosa kan nie toegelaat word om Ampsklagkomitee se werk te ontwrig nie [KLANK]
ENG HlopheRamaphosa