Skip to content

SAFTU sê laer prysverhogings beteken nie beter lewenstandaarde nie [KLANK]

# Die vakbond, Saftu, sê die land se ekonomie word geteister deur hemelhoë werkloosheid, massa-armoede, ongelykheid, trae groei en dalende nywerheids-aktiwiteit. Inflasie het in Julie tot 4,3-persent gedaal teenoor vyf-persent in Junie. Asive Dyani van Saftu sê die medisyne wat voorgeskryf word vir ʼn inflasie-beperkende monetêre beleid, hoë rentekoerse en fiskale besuiniging, word toegedien aan ʼn ekonomie wat reeds deurloop onder chroniese onderbelegging, ʼn afname in nywerhede, armoede en massa-werkloosheid:

ENG DyaniONStandards