Skip to content

Geskorste LP Adams ondervra oor dokumente wat onder sy kantoordeur ingeskuif is [KLANK]

# Die geskorste LP en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is voor die Madlanga-kommissie uitgevra oor die bevestiging van dokumente wat hy beweer onder sy kantoordeur ingeskuif is. Hy sê sommige dokumente lyk of dit in sy handskrif is, maar was nie deel van die oorspronklike lêer nie. Adams het ook bevraagteken hoekom die bondel meer papierwerk bevat as wat hy oorhandig het:

ENG-AdamsOnDocuments