# The City of Johannesburg has referred 13 alleged cases of financial misconduct, worth about four-billion-rand, to its independent disciplinary board for investigation. The allegations involve unauthorised, irregular, and wasteful expenditure linked to possible breaches of finance and supply chain laws. The city says the move is aimed at strengthening accountability and governance, stressing that […]
# The DA says patients at Tambo Memorial Hospital in Boksburg are being forced to wait until June next year for elective surgeries because of delays in refurbishing the hospital’s operating theatres. The party’s Madeleine Hicklin claims the Gauteng Department of Health has failed to keep its promise to complete the work within two months […]
All Posts # Die Stad Johannesburg het 13 beweerde gevalle van finansiële wangedrag van byna vier-miljard-rand na sy onafhanklike dissiplinêre raad vir ondersoek verwys. Die bewerings sluit in ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende uitgawes wat verband hou met moontlike oortredings van finansiële en voorsieningskettingwette. Die stad sê die stap is daarop gemik om aanspreeklikheid en bestuur […]
# ‘n Regter in die Hooggeregshof in die Vrystaat, Lepono Lekale, het sy agt jaar lange siekteverlof verdedig voor ‘n Geregtelike Gedragstribunaal in Johannesburg, wat ondersoek instel of hy medies ongeskik is om op die regbank te bly. Lekale het getuig dat hy in 2018 twee amputasies ondergaan het voordat hy sy sig verloor het. […]
# Die DA sê pasiënte by die Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg word gedwing om tot Junie volgende jaar te wag vir beplande operasies weens vertragings met die opknapping van die hospitaal se teaters. Madeleine Hicklin van die party beweer die Gautengse Departement van Gesondheid het nie sy belofte nagekom om die werk binne twee maande te […]
# Die Vaal Universiteit van Tegnologie vier sy diamantjubileum, wat 60 jaar van akademiese uitnemendheid, innovering en transformasie herdenk. Die visekanselier, Professor Stephen Khehla Ndlovu, het aan die SABC gesê die universiteit in Vanderbijlpark, Gauteng, het ‘n trotse nalatenskap van gegradueerdes in verskeie velde opgebou. Hy sê VUT het sy navorsingsprofiel versterk. Die instelling beplan […]
# Die Stad Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, is terug in sy pos na ‘n voorsorgskorsing van drie maande en ‘n finale skriftelike waarskuwing. Hy is geskors nadat hy voor die Madlanga-kommissie daarvan beskuldig is dat hy probeer het om ‘n sekerheids-tender van miljarde rand van die Tshwane Metropolisiedepartement te beïnvloed. Hy het glo […]
# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy korrupte amptenare beskerm deur te weier om leefstyloudits van die provinsiale regering se departementshoofde, direkteur-generaals en instellings se uitvoerende hoofde openbaar te maak. Die party sê dieselfde het gebeur toe hy aanvanklik geweier het om 177 forensiese verslae bekend te maak. Die DA beweer […]
# The City of Tshwane has reinstated chief financial official Gareth Mnisi following a three-month precautionary suspension on a final written warning. He was suspended after being accused before the Madlanga of attempting to influence a multi-billion-rand Tshwane Metro Police Department security tender, sharing sensitive bid documents with external individuals and failing to declare business […]