Skip to content

DA sê lugversorgingsprobleme vertraag ortopediese operasies in Steve Biko-hospitaal [KLANK]

# Die DA sê aanhoudende probleme met die lugversorging in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Tshwane het die tweede keer in minder as ‘n jaar tot vertragings van groot ortopediese operasies gelei. Die DA-lid, Madeleine Hicklin, sê pasiënte wat heupvervangings en operasies vir frakture benodig, moes langer wag omdat teaters te warm is. Sy beweer ‘n pasiënt se gesondheid het verswak weens die herhaalde uitstel. Hicklin sê ‘n ander gesin se ma is aan sepsis dood na sy vyf weke vir ‘n heupvervanging moes wag:

ENG HicklinOnRepeatedFailures